Argeologiese plek Cirene* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Die ruïnes van Cirene | |
Tipe | kultuur |
Kriteria | ii, iii, vi |
Verwysings | {{{ID}}} |
Streek† | Arabiese State |
Koördinate | 32°49′30″N 21°51′29″E / 32.82500°N 21.85806°O |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 1982 (Onbekend Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Cirene (Grieks: Κυρήνη, Kyríni) was in die oudheid 'n Griekse stad, geleë in die huidige Libië. Dit was die oudste en belangrikste van die vyf Griekse stede in die streek en verleen aan die ooste van Libië die klassieke naam Cyrenaica, wat dit teenswoordig steeds dra. Die stad was geleë in 'n vallei in die hooglande van Jebel Akhdar.